Welkom by ons Skatkis

Die Skatkis is waar ons kortverhale en gedigte vertoon wat in ons Facebook-groepe geskep is. Elke Woensdag publiseer ons 'n wen-gedig en Vrydae publiseer ons die kortverhaal van die week.

As jy nuut in die skryfwêreld is, sluit aan by een van ons groepe en kry aanmoediging en opbouende kritiek van medeskrywers en digters. Pak take aan wat ontwerp is om jou skryfvaardighede te verbeter. As jy 'n gevestigde skrywer is sluit ook aan by een van die groepe, deel jou kennis en gee raad aan anders. En buitendien, dis pret!

Kliek hier om by ons Skrywers Groep aan te sluit OF hier om by ons Poësie Groep aan te sluit  

Welcome to our Treasure Chest

The Treasure Chest is where we showcase short stories and poems created in our Facebook groups.  Every Wednesday we publish a winning poem and on Fridays we publish the short story of the week.

If you are new to the writing world join one of our groups and receive encouragement and constructive criticism from your peers and tackle tasks designed to increase your writing skills.  If you are an established author join the group as well, your knowledge can help others.  And besides, it's fun!

Click here to join our Writers Group OR here to join our Poetry Group