Cliff van Dyk

 

Cliff het grootgeword in die Kaap. Hy is lief vir die natuur, stiltes, berge en die see. Cliff het empatie met mense wat al deur hartseer is of was. Hou nie van die voorgrond nie en sal eerder iemand anders help om bo uit te kom as om homself voor te stoot. Hy is lief om te skryf oor die lewe, liefde, hartseer. Kyk verby mense se uiterlike na wat binne aangaan. Hy hou van humor en 'n goeie grappie op sy tyd.