Ons Kindle-winkel is in vyf afdelings verdeel - Volwasse ~ Kinders Onder 10 ~ Kinders Onder 13 ~ Tieners ~  Genotboeke

Al die boeke kan op 'n Kindle-toestel gelees word. As jy nie 'n Kindle het nie, maar steeds die gerief van 'n e-boek wil hê, kan jy 'n e-boekleser (GRATIS) op jou selfoon of jou skootrekenaar/notaboek aflaai. Daar is baie lesers beskikbaar. Een wat ons aanbeveel is Moon+ Reader wat in die Google Play Winkel beskikbaar is. Klik op die prentjie om af te laai...

 

Volwasse

Onder 10

Onder 13

Tieners

 Genot Boeke