Martha Poller

Martha Poller

Martha, een van ons Namibiese skrywers, het twee boeke uitgegee deur Malherbe Uitgewers: Die Kleur van my pen en Hagar. Ondersteun Martha op haar Facebook Blad Afrikaanse Blogger en op haar Blogspot

Martha sê: "Die dag toe ek besluit het om my gedagtes neer te skryf en te deel met ander, daardie dag het my hele lewe verander. Ek skryf omdat ek nie anders kan nie - atlete oefen, ander hardloop, ens. Ek skryf en geniet elke oomblik daarvan. Dankie dat jy dit met my deel."

Elke week deel ons een van Martha se kortverhale hier.