Christo Visser

Christo bly in Pretoria maar is gebore in Kaapstad waar hy ook groot geword het. Hy matrikuleer met Kuns as hoof vak.
Hy het in 2016 begin skryf en dig oor dinge in sy lewe en oor hoe hy die lewe sien.
Hy glo dit is die plig van enige kunstenaar om sekere punte aan te spreek deur hul kuns.
Sy liefde vir die see, die Kaap en diere klop sterk in hom.