Fiksie
Afrikaans
Romance
Romance/Roman
Detective
Speur
Teen fiction
Tiener
Coming soon
Pre-Release
Fiction
English
New
Releases
Potpourri
Genot
CANSA
Donation for books sold
Bargain Books
Discounted Prices
Recommended
Reading
Poetry
Poësie
Biography
Biografie
Children
Kinders
Reality
Realiteits bundels
Religion
Geloof
Pre-Teen
9-13
Recipes
Resepte
Potpourri
Genot

Die Kleur van My Pen - Tuiskoms - Martha Poller

5 5 3 Product
162,00 ZAR each

Iemand vra my anderdag waarom skryf ek? Vir wie skryf ek? Met ander woorde, is daar ‘n doel agter my skrywery?

Dis glad nie so ‘n eenvoudige vraag nie, hoor. Dit het my vir ‘n oomblik laat frons, want wat dan nou? Waarom sou iemand so iets vir my vra?

En toe weet ek!

Ek skryf omdat ek, binne ‘n week of twee, eintlik hopeloos verslaaf geraak het daaraan. Dit voel soms vir my die baie goeters in my kop is net eenvoudig te veel en hulle roep, nee hulle skree op my om asseblief uit te kom.

Vir jare en jare het ek goed op papiertjies en toe later op die rekenaar geskryf en gebêre. Op ‘n stadium het ek ‘n boek gehad vir die skryfseltjies, maar dit het ook nie lekker gewerk nie. Waar ek ookal geskryf het, die goed het later verlore geraak. Dit laat ‘n mens so half ‘leeg’ voel, want waar is al die gedagtes dan nou heen?

List of the comments:
No vote yet
Dit is met groot dankbaarheid dat ek hier lees van my pennevrug en my hartsbegeerte wat waar geword het. Mag elkeen wat dit lees iewers 'n ou klein ietsie kry om aan te dink en (dalk) oor te dra aan iemand wat dit nodig het.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail:

Add comment


Security code
Refresh