Die Meisie van La Scala - Chris van Heerden

die_meisie_van_la_scala_-site
5 5 2 Product
R 299,00 each

+

Specifications

Adults
A5
276
10/11/2022
978-1-928513-69-8
Romance

Chris was voor die eeuwisseling ’n boer op die plaas La Scala aan die voet van die magtige Kolkop, iewers tussen Kimberley en Hopetown. Sy dogter, Christine, bring een naweek ’n vriendin saam met haar plaas toe vanaf die koshuis in Bloemfontein.

Maryke begin dadelik die plaas verken en ontdek die kerkhof agter die besproeiingsdam. Toe sy begin uitvis wat die storie agter die graf is wat eenkant in die hoek staan teen die klipmuur, besef Chris dat hy die situasie nou baie versigtig moet hanteer om nie die twee tienermeisies die skrik op die lyf te jaag nie. Veral hierdie tyd van die jaar raak hy bewus van ’n vreemde teenwoordigheid hier op die plaas, en dit is nie sy verbeelding nie.

En so begin die verhaal van die kranige Olimpiese atleet, Alice Lambrecht, en die gebeure wat in 1953 gelei het tot haar dood op die ouderdom van sewentien, hier op die plaas La Scala.

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: