Die Geheim van die Namib - Chris van Heerden

geheim_van_die_namib_-_site
5 5 1 Product
R 230,00 each

+

Specifications

Adults
A5
191
27/10/2022
978-1-991232-28-1
Romance, True Life, Mystery

Spannende verhaal vol intrige. Sal die liefde hierdie keer bly?

Die uitgestrektheid van die Namib vertel ʼn storie van sy eie. Hierdie is ʼn aangrypende verhaal van ʼn gesin se lief en leed wat midde hierdie uitgestrektheid, probleme ondervind.

Deur alles wat gebeur, moet Elaine kophou en glo en verwerk wat haar oorlede moeder aan haar vertel het.

Maria, die Damara-vrou wat ʼn gesin aanmekaar gebind hou, wie is sy werklik en hoekom wegkruip vir die lewe?

Die antwoorde op hierdie vrae is vasgeskryf in hierdie spannende verhaal met soveel intrige, liefde en die verlede wat telkens bly kom spook.

’n Hartroerende verhaal met soveel deernis.

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: