Geluksdal - Chris van Heerden

geluksdal_-_site
5 5 1 Product
R 222,00 each

+

Specifications

Adults
A5
172
4/2/2023
978-1-991232-42-7
Romance, Mystery

Soms draai die lewe jou in alle rigtings en moet jy keuses maak. Geluksdal neem die leser op 'n reis deur die lewens van hierdie viertal, wat gebonde is aan hul hegte vriendskap. Die op- en afdraandes, die hartseer en geluk, suksesse en mislukkings en tydens die reis is daar lewenslesse te leer soos Jessica en Bushy wel uitgevind het.

Sal die viermanskap se vriendskap die storms van die lewe oorleef?

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: