How to buy from us

Select the main category name (English or Afrikaans) from the menu on the left to see a listing of all the books available - or choose the subcategory your are interested in. To send us your purchase order  use the add to cart button and when you have chosen all your books click on Checkout. You don't need to register beforehand to use the shopping cart. Alternatively, you can order by e-mailing us with the name of the book you require. Please note that shipping costs are excluded and will only be added once you go to Checkout.

Note: At Checkout - "Enter your Coupon" - if you have not been given a discount coupon leave this field blank and click Submit

Use "Switch Currency" to select your countries currency (not required for Namibian customers) - exchange rates are regularly updated.

 

NB - should you deposit cash into our account a surcharge of R45 bank charges will be payable.

 

 

Hoe om by ons te koop 

Kies die hoofkategorie naam (Engels of Afrikaans) van die menu aan die linkerkant om 'n lys van al die beskikbare boeke te sien - of kies die subkategorie waarin jy belangstel. Om ons jou bestelling te stuur, gebruik die Add to Cart-knoppie en as jy al jou boeke gekies het, klik op Checkout. Jy hoef nie vooraf te registreer om die "shopping cart" te gebruik nie. Jy kan ook bestel deur ons te e-pos met die naam van die boek wat jy benodig. Let asseblief daarop dat verskepingskoste uitgesluit word en sal eers bygevoeg word sodra jy na Checkout gaan. 

Nota: By Checkout - 'Vul jou koepon in' - as jy nie 'n kortingskoepon gekry het nie, laat hierdie veld leeg en klik Submit

Gebruik 'Switch Currency' om jou land se geldeenheid te kies (nie vir Namibiese kliënte nodig nie) - wisselkoerse word gereeld opgedateer.

LW - Indien jy kontant in ons rekening deponeer, sal 'n toeslag van R45 bankkoste betaalbaar wees.