Zander Laidlaw

Vraag

 

Antwoord

 

Het jy ‘n bynaam?

 

 Zander

 

Waar woon jy?

 

 Pretoria, Daspport

 

Watter genre skryf jy in?

 

Poesie / Gedigte 

 

Waar het jy grootgeword en hoe het dit jou skryfwerk beïnvloed?

 

Ek het in Nylstroom groot geword. Die natuur en mense het my geleer oor die lewe. Ek het ook baie inspirasie gekry deur musiek.

 

Wanneer het jy eers begin skryf?

 

 Op die ouderdom van 16

 

Wat is jou nuutste boek en waaroor gaan dit?

 

 1ste boek... nog besig met die 2de weergawe

 

Het jy enige boeke gepubliseer wat nie op Malherbe Uitgewers se site is nie, en wat is die boeke?

 

 Nee

 

Wat beteken jou lesers vir jou?

 

 Ek wil graag hê dat my lesers gein

 

Waarmee werk jy aan volgende?

 

 Whisper of the Wind. Nog besig daarmee... Dit is die 2de weergawe van my digbundel

 

Wie is jou gunsteling skrywers?

 

 Tim Waggoner

 

As jy nie skryf nie, hoe spandeer jy jou tyd?

 

 Ek speel baie kitaar, luister musiek of ek kuier saam my vriende

 

Onthou jy die eerste storie wat jy ooit gelees het en die impak wat dit op jou gehad het?

 

 Necropolis. Dit het my eers laat in lees en skryf belang laat stel

 

Onthou jy die eerste storie wat jy ooit geskryf het?

 

My eerste gedig was die 'Antwoord Se Geheim'

 

Wat is jou skryfproses? Waar kry jy jou inspirasie vir ‘n storie?

 

 Ek moet in 'n atmosfeer wees waar daar altyd klassieke musiek speel en geen mense naby is

 

As jy direk met jou lesers kon gesels, wat sal jy aan hulle wil sê?

 

As jy jou droom wil volg, doen dit met passie en wysheid

 

 

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.