Paula Paxton  

                                                        Paula Paxton

 

Paula Paxton (neé Mitchell) is gebore op 18 Maart 1974 in Krugersdorp aan die Wesrand. Sy word groot in Randfontein, 'n klein myngemeenskap net duskant Krugersdorp.
Sy verhuis na die mooie Natal in haar volwasse lewe maar besluit om haar wortels later weer in Randfontein te vestig. Tans getroud met Karel Nicolaas Paxton en het twee kinders uit 'n vorige huwelik, Herman en Marli Fourie wat haar lewe met liefde volmaak. Van tienderdae af skryf sy haar ondervindings van die lewe neer as gedigte en put genot daaruit om die lirieke van haar hart met ander te deel. 

 

Add comment


Security code
Refresh