Potpourri Novelette Competition / Kompetisie

12,000 tot 17,000 words / woorde

Closing date for entries / Sluitingdatum vir inskrwyings: 30 Jun 2018

Closing date for submission of manuscripts / Sluitingsdatum vir indien van manuskripte : 30 Sep 2018

Language: English or Afrikaans / Taal: Engels of Afrikaans

Entry form / Inskrywingsvorm  -  Rules / Reels 

Potpourri Competition

Pryse

Eerste prys:

• 'n Kontantprys ter waarde van R3000 PLUS
*Gratis publisering van twee van die wenner se toekomstige werke PLUS
• Publikasie in 'n antologie PLUS
• Een gratis kopie van die gepubliseerde antologie PLUS
• 'n Prys sertifikaat

Tweede prys:

• 'n Kontantprys ter waarde van R2000 PLUS
*Gratis publisering van een van die wenner se toekomstige werke PLUS
• Publikasie in 'n antologie PLUS
• Een gratis kopie van die gepubliseerde antologie -PLUS
• 'n Prys sertifikaat

Derde prys:

• 'n Kontantprys ter waarde van R1000 PLUS
*Gratis publisering van een van die wenner se toekomstige werke PLUS
• Publikasie in 'n antologie - PLUS
• Een gratis kopie van die gepubliseerde antologie - PLUS
• 'n Prys sertifikaat

*Die gratis publiseering sal deur Potpourri Boekklub wees en sluit betaling van tantieme op verkope in en 2 kopieë van die gevolglike werk wat gratis aan die skrywer verskaf word plus een aan die Nasionale Biblioteek vir die behoud van ISBN