Fiksie
Afrikaans
Romance
Romance/Roman
Detective
Speur
Teen fiction
Tiener
Coming soon
Pre-Release
Fiction
English
New
Releases
Potpourri
Genot
CANSA
Donation for books sold
Bargain Books
Discounted Prices
Recommended
Reading
Poetry
Poësie
Biography
Biografie
Children
Kinders
Reality
Realiteits bundels
Religion
Geloof
Pre-Teen
9-13
Recipes
Resepte
Potpourri
Genot

Die Swaai - AnnMaree Barry

4.5 5 2 Product
Retail price: 244,00 ZAR Our price: 209,00 ZAR each

Test Drive Die Swaai

Die Swaai is 'n volwasse erotiese boek wat vertel van 'n vrou se begeertes en tot waar sy sal gaan om haar fantasie uit te leef. Moord en fantasie is 'n dodelike kombinasie.

Resensie - Franciska Mouton

Die voorblad van DIE SWAAI vertel al klaar sy eie storie. So ook die naam van die boek. 

My nuuskierigheid het beslis die oorhand gekry, en móés ek weet wat binne die bladsye gebeur. 

ANNMAREE BARRY stel glad nie teleur met haar verhaal oor DIE SWAAI nie.

Baie subtiel trek sy die leser saam met haar twee hoofkarakters, in 'n wêreld in van "SWINGERS" waarvan mense dalk weet, maar geen kennis dra nie. 
Ook ek was verstom oor die kennis waarmee die skrywer die verhaal geskryf het.

Die twee hoofkarakters Kataleen en Ruan Viljoen, bevind hulle te midde in 'n wêreld waarvan hulle ook heeltemal onbewus was, en waaruit hulle eenvoudig nie wou of kon kom nie.

Die storie maak dan 'n verrassende draai, met 'n kinkel in, wat die leser heeltemal verstom laat.
Die SWAAI is beslis insiggewend.

Maar definitief met 'n ouderdom beperking. Word nie vir kinders aanbeveel nie.

 

AnnMaree se ander boek Niemand is nou beskikaar !!

 

List of the comments:
1 of 1 find it helpful
" when you see a woman reading this book and you’re kind of wondering if she’s looking at you, or if she might want to go to coffee or even for dinner—or even more!—you can stop wondering, because the answer to all is a resounding yes. If she’s holding this book you just automatically know that she is someone who is “down for anything,” or, as my more literary friends across the pond might say, “a right goer.” So this book is not only a fun read but also a great time-saver"
Well done AnnMaree, can't wait for the next book
1 of 1 find it helpful
Die swaai is die beste boek ooit; laat my so aan myself dink en ek het deernis vir die karakters. Ek kan my so met elke karakters vereenselwig. Baie dankie dat jy hierdie storie/boek met ons kan deel. Ek is uiters trots op jou AnnMaree Barry. Hierdie is 'n boek wat elke leser móét koop.
1 of 1 find it helpful
Liewe lesers, neem asb kennis dat Jacques se naam aanvanklik Jean, my tweede naam, was. Geen ander konnotasies word verder aan karakters gekoppel nie. Karakters, posisies, omstandighede en eienskappe aan karakters en gebeure gekoppel is dus bloot fiktief. Lekker lees en lewer graag konstruktiewe kommentaar.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail:

Add comment


Security code
Refresh