Fiksie
Afrikaans
Romance
Romance/Roman
Detective
Speur
Teen fiction
Tiener
Coming soon
Pre-Release
Fiction
English
New
Releases
Potpourri
Genot
CANSA
Donation for books sold
Bargain Books
Discounted Prices
Recommended
Reading
Poetry
Poësie
Biography
Biografie
Children
Kinders
Reality
Realiteits bundels
Religion
Geloof
Pre-Teen
9-13
Recipes
Resepte
Potpourri
Genot

Malankolie - Trientjie Malan - Digbundel

5 5 2 Product
144,00 ZAR each

Daar is van die familielede wat dalk vir my gaan kwaad wees en vir my gaan sê dit wat ek hier geskryf het ... is nie waar nie, maar tydens my skryf proses het dit gevoel soos 'n sweer wat oopgebreek het na al die jare se seer en opkrop. Niemand het geweet waardeur het ek (ons) deurgegaan nie.

Elke letter, elke woord, elke sin het die seer uitgeloop waar die trane dit afgewas het, daarom is hierdie bundel my terapie digbundel in elke woord.

“maar sê die Here

kom na My toe

 met jou hele hart

huil en treur

skeur

oop jou hart"

(Joël 2 : 12 - 13)

List of the comments:
4 of 5 find it helpful
Wat n boek!!!!! Nou net klaar gelees. Toe ek die digbundel begin lees kon ek hom nie neersit tot die heel laaste bladsy klaar gelees was nie. Dankie Trientjie Malan dit is regtig n moet lees
This person has bought this item.
1 of 2 find it helpful
Baie diep en laat mens baie na dink aan hoe ons werlik ons medemense sien . Elkeen het n kant wat niemand raak sien nie . Ons fokus te veel op ons eie klein probleempies waar ander deur donker diepres gaan en nog steeds as oorwinnars ander kant uitkom. Ek kon elke vrees hartseer en alleenheid voel in elke woord . Maar weet na n storm sal daar n mooi gekleurde reenboog wees . Elke ding wat met ons op ons pad beleef is op die ou end 'n begin na iets baie moois wat voorlê. Jy verdien als wat mooi is in jou lewe . Ek glo en vertrou dat jy meer sal ontvang as wat jy voor vra . Even if we think God is too late , He is always on time . His time is not our time.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail:

Add comment


Security code
Refresh