Fiksie
Afrikaans
Romance
Romance/Roman
Detective
Speur
Teen fiction
Tiener
Coming soon
Pre-Release
Fiction
English
New
Releases
Potpourri
Genot
CANSA
Donation for books sold
Bargain Books
Discounted Prices
Recommended
Reading
Poetry
Poësie
Biography
Biografie
Children
Kinders
Reality
Realiteits bundels
Religion
Geloof
Pre-Teen
9-13
Recipes
Resepte
Potpourri
Genot

Essensie - Marlena Bruwer (Digbundel)

cover_essensie
4.2 5 5 Product
70,00 ZAR each

A6 115 Bladsye
Marlena Bruwer, het die gawe om met min woorde ‘n lewensles uit te beeld. Telkens verrassend, uniek is haar woorde en kort boodskap aan die leser.
Prof C Smit

As
jy min
van my hoor
weet dan
ek het jou nie vergeet
die lewe het bloot
vir 'n helse wyle
my 
in sy klemkake beet

Hierdie digbundel is die kriptiese weergawe van lewensgebeure soos verlies, oudword, die liefde, wanhoop, hartseer, blydskap ens; en hoe die mens daarop reageer. Dit bevat ‘n ondertoon van wysheid, aanvaarding en insig.

Die digter wil dat die leser sy eie interpretasie van die kort trekste maak

 

List of the comments:
No vote yet
Om Marlene Bruwer te ken? Is om haar hartklop te verstaan. Uniek.
No vote yet
Elke woord raak jou hart. Hierdie is 'n "vergeet-nooit-nie'
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail:

Add comment


Security code
Refresh