16729626 1228144747306667 868685244 n

4 Februarie was Wêreld Kankerbewusmakingsdag en Malherbe Uitgewers en Anid Cilliers vat hande met KANSA en wil graag ‘n bundel uitbring wat hoop en selfs net troos aan hulle en die familie bring.
Graag vra ons bydraes:
Ware stories van die wat kanker oorleef het of dalk nie. Vertel ons van jou stryd teen kanker sodat dit ander kan bemoedig hetsy jou eie verhaal of van iemand na aan jou ‘n gedig .
Borge vir die druk van die bundels-alle borge sal eervol vermeld word in bundel.
Ons beplan om die bundel landwyd bekend te stel en te versprei onder kankerlyers en die publiek in samewerking met KANSA. Alle opbrengste word aan KANSA geskenk.
Ondersteun asb die projek. Dit is vir ‘n goeie doel.
Datums vir die bekendstelling sal nog deurgegee word.
Kontakbesonderhede:
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

*****************************************************************