Afrikaans Boek Dag

14 Augustus is die dag waar mense aangemoedig word om 'n Afrikaanse boek aan te skaf om die taal te bevorder

Recommended Reading

RECOMMENDED READING: Based on sales and reader feedback.

Pre-Release

PRE-RELEASE: Availablle for ordering before release at a discounted price

New Releases

NEW RELEASES: Books and Anthologies recently released PLUS Pre-Releases at discounted prices, order your pre-release now and save.

 

 

  

Fiction - English

FICTION - ENGLISH

Detective, Romance, Fantasy, Humor

Fiksie - Afrikaans

FIKSIE - AFRIKAANS

Roman, Aksie, Humor, Speur

 

 

Poetry/Poësie

POETRY/POËSIE: ENGLISH AND AFRIKAANS

Digbundels

Realiteitsstories

Humor

Biografie

 BIOGRAPHY/BIOGRAFIE

 

 

Kinderboeke-Children's Books

KINDER BOEKE/CHILDREN'S BOOKS

Stories en inkleur prentjies/Stories and colouring in books - English & Afrikaans

 

Tienerfiksie/Teen Fiction

TIENERFIKSIE/TEEN FICTION

Ouderdom van 13 - from age 13

Kortverhale/Short Stories

KORTVERHALE/SHORT STORIES

Speur, Roman, Humor - Detective, Romance, Humour

Realiteitsbundels/Reality

REALITEITSBUNDELS/REALITY STORIES

Alledaagse lewe - Daily reality

Romanse/Romance

ROMANSE/ROMANCE

Liefdesverhale-Love Stories

Speur/Detective

SPEUR/DETECTIVE

Speurverhale -  Detective stories - mystery and suspense

Geloof/Religion

GELOOF

Afrikaans

Kinders (9-13)/Pre-Teen (9 to 13)

KINDERS (9-13)/PRE-TEEN (9-13)

Results 1 - 2 of 2
25,00 ZAR each
5 5 2 Product
Choose options

Potpourri Kollig Uitgawe 1 - Junie 2018

 Test Drive Kollig

Ons begin 'n nuwe maandelikse reeks waar ons 'n skrywer onder die kollig sit saam met sy/haar gedigte/novelette/kort verhale en meer.

Die Kollig die maand is op Sonja Brown & haar Novelle - Liefde is  beslis Pienk 

133,00 ZAR each
5 5 2 Product

Die vroue van Meerlaagte - Ria Richards

Pre-Release!

Mariska vier haar 20ste verjaarsdag saam met vriende by ’n jolplek in die stad. Sy kom laatnag met ’n vreemde man by die huis aan wat met sy motorfiets geval het. Ansa help die vreemdeling om die sny in sy wang te ontsmet en verbind sy beseerde been.

Die geheimsinnige John en sy klein boerboel bly die nag op Meerlaagte oor. ’n Dag word ’n maand, ’n Maand word drie maande. Een oggend is John net weg. Die enigste teken dat hy op Meerlaagte gebly het, is ’n totsiens briefie en die pap bek boerboel wat hy agtergelaat het. En agt maande later, is Nadine gebore.

Die Van Sandwyk vroue ontmoet Schalk Odendaal in ’n komiese situasie een oggend in ’n restaurant. Ansa kan die man nie verdra nie, maar Mariska het ander planne met die aantreklike, blonde argitek. Sonder dat Ansa weet, nooi Mariska Schalk en sy vriende Meerlaagte toe vir die naweek.

Die hart wat die Ysprinses vir 28 jaar sorgvuldig bewaar het, verloor sy gedurende die naweek terwyl die jolige klomp dit op Meerlaagte geniet. Tog vertrou sy Schalk glad nie. Die een oomblik soen hy haar aan die brand, die volgende oomblik vra hy uit oor Mariska. Dis duidelik dat die man sy eie agenda het met die twee Van Sandwyk sussies.

Results 1 - 2 of 2