Foto's van woorde - Deblor - Digbundel

mg fotos van woorde voorblad
4 5 4 Product
R 82,00 each

+

Specifications

Adults
A5
Romance

Gebore in 1972 in die Vaaldriehoek, ‘n seuntjie van twee onderwysers, Hans en Dea Horn. Op sesjarige ouderdom verhuis na plattelandse dorpie Hendrina, waar hy ‘n sussie ryker geword het, met Downs sindroom, en toe op twaalfjarige ouderdom weer verhuis het saam met sy familie na
Pretoria, waar hy in dieselfde jaar sy moeder aan die dood afgestaan het.

Hy was van kleintyd af ‘n natuurkind, en spandeer tot vandag toe nog soveel as moontlik tyd in die buitelewe. Van daar natuurlik die inspirasie wat hy put uit die natuur van sy Skepper en juis met ‘n wonderlike skrywersgawe woorde te skilder vir sy Vader

.

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: