Die Maan Huil Bloed - Hennie Malan

die_maan_huil_bloed_-_site
5 5 5 Product
R 202,00 each

+

Specifications

Adults
A5
165
11/10/2022
978-1-991232-17-5
Detective/Mystery

(Voorheen uitgegee onder die titel Bloedmaan)

Die Maan Huil Bloed is ’n spanningsverhaal vol intrige en vertel die verhaal van Trudie wat ’n erfgenaam is van ’n man wat haar tweede pa is, waarvan sy nie eers geweet het nie. Sy erf ’n wildsplaas aan die voet van die Soutpansberge.

Net na die besoek van die prokureur ontvang Trudie ’n bos rose en haar vriendin Rika sterf net daarna. Is dit toevallig?

Sy ontmoet haar suster Vennessa vir die eerste keer en sy word vyandig behandel. Trudie ontmoet Rudi wat haar voete onder haar uitslaan en wanneer sy in haar kamer kom daardie aand, wag daar ’n briefie vir haar, in bloed geskryf.

Trudie moet die handewerk aanskou van renosters wat gewetenloos gestroop word tot waar haar eie lewe in gevaar kom...

Gaan Trudie op die plaas aanbly en die stropery stop?
Waar pas haar onbekende suster in hierdie verhaal?

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: