Die geheim van Pine Creek - Adriaan Louw

new cover  pine creek
5 5 1 Product
R 180,00 each

+

Specifications

Adults
A5
139
22/2/2018
978-1-928413-75-2
Detective/Mystery, Romance

Die verhaal van ‘n stuk grond teen die hange van ‘n bergreeks in die Ooskaap. Die kontroversiële manier waarop dit van eienaar verwissel het, lei tot heelwat onbeantwoorde vrae. Wie is eintlik die regte eienaar? Daar word egter ontwikkeling op die grond gedoen, wat sou lei tot 'n deftige hotel in die pragomgewing. 'n Byna ongelooflike ontdekking word in die berg gemaak. Deur hulle liefde vir die natuur, doen die huidige eienaars alles in hul vermoë om die geheime van die berg te bewaar.

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: