Jasper Nieuwoudt

Vraag

Antwoord

Het jy ‘n bynaam?

 Nee

Waar woon jy?

 Vanrhynsdorp

Watter genre skryf jy in?

 Stories

Waar het jy grootgeword en hoe het dit jou skryfwerk beïnvloed?

 Namakwaland – Streekstaal, karakters en insidente

Wanneer het jy eers begin skryf?

 2018/19

Wat is jou nuutste boek en waaroor gaan dit?

 Boerseep en Brakwater - Stories

Het jy enige boeke gepubliseer wat nie op Malherbe Uitgewers se site is nie, en wat is die boeke?

 Nee

Wat beteken jou lesers vir jou?

 Inspireer my vir stories

Waarmee werk jy aan volgende?

 Potpouri stories oor Namakwaland saam met Dr. Andri Nieuwoudt

Wie is jou gunsteling skrywers?

 Dana Snyman en Gert Sarrisam

As jy nie skryf nie, hoe spandeer jy jou tyd?

 Lees en Eiendomsotwikkeling

Onthou jy die eerste storie wat jy ooit gelees het en die impak wat dit op jou gehad het?

 “Temmers van die Noordweste”

Invloed: Streek en die mense

Onthou jy die eerste storie wat jy ooit geskryf het?

Skoolopstelle oor lewenservarings

Wat is jou skryfproses? Waar kry jy jou inspirasie vir ‘n storie?

 Skryf neer wat ek onthou

Inspirasie: Die humor in stories

As jy direk met jou lesers kon gesels, wat sal jy aan hulle wil sê?

 Waardeer en koester die pragtige streektaal en Namakwalandse humor.

 

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.