Oomblik in Tyd - Marietjie Espach (eBoek PDF)

cover_oomblik_in_tyd
R 83,00 each

+

Wat ‘n voorreg om my eie bundel die lig te laat sien. Wat hierdie bundel nog meer spesiaal maak, is dat ek twee gedigte hierin opgeneem het wat nie myne is nie! My pa At Reyneke en my seun Jakes Espach skryf albei gedigte en pragtige kortverhale. Die woordspoor van generasie tot generasie! Hiermee dan my erkenning aan hulle vir ‘n gedeelde liefde. 

My gedigte handel hoofsaaklik oor elkeen van ons se alledaagse liefde, leed, hartseer en vreugde. Ingesluit is ook ander se pyn wat ek deur my oë en hart beleef het, ons wonderskone land met sy uiterstes waarin ons Skepper ons geplaas het. Laaste maar nie die minste nie, ons onbeskryflike Skepper en die uitspansel wat ons nie kan verwoord of verstaan nie. Dankie aan elke leser, mag julle ook vrede, vreugde en vertroosting in my woorde vind.

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: