Stof - Louw Erasmus

cover_stof
5 5 1 Product
R 179,00 each

+

Specifications

Adults
A5
176
3/6/2020
978-1-928513-39-1

Louw Erasmus se stories is meestal gesprekke met homself oor die alledaagse lewe. Gesprekke waarmee die leser hom/haar kan vereenselwig. Sy taalgebruik is alledaags met geen aansittery en mooi woorde nie. Die lewe soos dit is deur die oë en stem van ‘n man wat ‘n lewe wel geleef het. Deur swaarkry en goeie tye, hartseer en verlange neem Louw jou deur ‘n lewensreis en met ‘n les om te onthou in elke storie, wanneer jy eendag op oudag se stoep sit en terugdink... .

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: