Kaktus in die Woestyn - Trientjie Malan en Mandy Mulder (eBoek PDF)

cover_kaktus_in_die_woestyn
5 5 1 Product
R 77,40 each

+

'n Digbundel deur twee digters wat in duet 'n boodskap bring aan die leser:
dankie liewe leser
vir jou saam lees en voel
ons bid dat jou hart opgewek is
in vreugde deur ons getuienis
wat ons met jou gedeel het (MM)

waar ons negatiewe lewe
in positief verander het
dat daar nog HOOP
daarbuite is (TM)

moenie terug kyk
dit bring net ongeluk
kyk noord en ontvang jou nuwe lewe
beweeg in geloof vorentoe (MM)

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: