Namakwaland... Spook - John Vincent van der Westhuizen (eBoek PDF)

cover_namaqualand_spook
R 77,40 each

+

Ek verruil dit vir niks in hierdie wêreld nie. Hier is nou wel geen vulstasie of groot winkel nie, maar dit is my tuisdorp. My hart is hier, ek voel tuis hier. As ek eendag nie meer deel is van hierdie lewe nie, dan wil ek ook hier onder die stof en die grond begrawe word. Dan eers sal ek voltooi wees.

Namakwaland spook laat jou dadelik regop sit. Wie’s dan bang vir ʼn spook en dit in die mooie Namakwaland? John vertel spookstories uit sy kontrei wat jou laat rondkyk snags

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: