Die ABC van Emosies - Kobus Minnie

cover_abc_van_emosies
5 5 1 Product
R 149,00 each

+

Specifications

Adults
A5
111
18/05/2020
978-1-928513-48-3

Gedigte is selde die werk van ’n ligsinnige verstand en word al lank geassosieer met wat die meeste in die lewe saak maak—verhoudinge, liefde, geestelikheid, die natuur en die betekenis van die lewe. In Die ABC van Emosies, neem Kobus jou op 'n gedigte-reis deur die lewe. Hy skryf oor die lewe, die ouderdom, die mooi en die seer.

Die liefde som hy so op:

ek sweef op
jou wolke dos
van gepermde hare

ek rus sag
in jou oë
van groen gras

ek proe die
nektar van jou
roos sagte lippe

dit, my lief
dit is jy,
in ’n neutedop

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: