Verbyvlug - Herman Cantoni

cover_verbyvlug
5 5 1 Product
R 159,00 each

+

Anders as ‘n beeldhouer wat alleen reg het op sy beeld, voor hom staan jy as beeld in die wêreld waar tientalle mense en situasies en ook jy self jou beeldhouer is. dit is net wat jy toelaat dat sommige situasies of mense of jy self jou mooi dele afkap.

Lees, jou lewe sewe maal sewentig keer maak seker jy erken en, hou van jou beeld In die bundel verby vlug het ek met woorde beelde uitgekap, saamgevat in honderd en ses gedigte.

Lees die bundel, 7x70 keer, lees jou situasie en beeld raak. Interne en eksterne situasies, omstandighede is hier vasgevat wat jou lewe beïnvloed. Aan die einde is dit jou keuses, wat maak dat jy ‘n aanvaarbare beeld het. Dit is moeilik om ʼn skildery wat klaar is te verander. Maar nie onmoontlik nie by n mens nie.

Weerbegin, oorbegin maak ‘n paradigma skuif die keer gebruik net sagter kleure met sterk beginsel lyne.
Waar bevind jy jou?
in jou verbyvlug....

List of the comments:
No vote yet
'n reeks gedagtes vir diep denkers, ver verwyder van die normale
No vote yet
'n reeks gedagtes vir diep denkers, ver verwyder van die normale
No vote yet
'n reeks gedagtes vir diep denkers, ver verwyder van die normale
No vote yet
'n reeks gedagtes vir diep denkers, ver verwyder van die normale
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: