Sterrehoop - Digtershuis Digters

5 5 1 Product
R 180,00 each

+

A5 - 

Dat Sterrehoop nie jou alledaagse bundel is nie, is sommer vanaf die intrapslag af duidelik.

Die bundel vang dadelik die oog met ʼn uiters keurig en geslaagde buiteblad.
Inhoudelik is die bundel onverbeterlik. Die werk is kundig versorg en sluit gedigte op ʼn besonderse manier bymekaar aan. Sterrehoop is ʼn bundel met ʼn verskil. Dit verlig die donkerte van ʼn nag en bring hoop.

Die gedigte kan gesien word as sterre in die hemelruim wat skynend ʼn verskil in lewens maak. Dit gee hoop en verbreed die leser se visie. Hierdie spogbundel is ʼn nie net ‘n waardevolle aanwins vir enige versamelaar van digbundels, maar ook ʼn uitstekende byvoeging vir die alledaagse leser wat ʼn dieper insig oor vele aspekte van die lewe begeer.

Philip Nel

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: