Hartspalmpies by Waterstroompies Deel 1 - Johanita Viljoen

5 5 2 Product
R 129,00 each

+

Hiér skryf ek dít wat ek voel,
dit wat ek sien en hoor, dit wat saakmaak …
dit wat ek beleef… in Afrikaans;
ons mooi moedertaal!

Daar is soveel opwinding in die lewe!
Tog ook bittere seer. Soveel eensaamheid,
soveel bekommernis, soveel gebeure
wat jou letterlik na jou asem laat snak!

Elke dag voel ek ryklik geseënd om deel te
wees van soveel spesiale lewens-reisigers op
my lewenspad.
Baie dankie dat jy deel is daarvan!

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: