Die Aandster en ander stories - Potpourri Skrywers

cover_mg_omslag_aandster
5 5 2 Product
R 150,00 each

+

Specifications

Adults
A5
112
23/9/2019
ISBN 978-1-928512-65-3

Dit is ‘n bundel kortverhale, deursprinkel met nostalgiese stories en ‘n móét-lees vir almal, maar veral vir Afrikaners en dié wat hou van goeie Afrikaans.

Die bundel bestaan meestal uit verhale wat al dente geskryf is: sag maar tog ferm. Die karakters in hierdie bundel bevind hulle wel in ’n wye verskeidenheid interessante omstandighede wat jou ure se leesgenot verskaf.

Voorheen uitgegee onder die titel: Laslappies 1

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: