Waar harte saam praat - Trientjie Malan en Wilmarí Jooste - eBoek

waar_harte_saam_praat_omslag
R 77,00 each

+

Duet bundel van twee digters wat hul gedagtes saam in een bundel laat vloei.

Waar harte saam praat
ons skryf saam
waar harte saam
praat
van die oggend tot laat

sommer ietsie van alles
ʼn woord of dalk ʼn les
om te onthou
wat jy in jou gedagtes vashou

daarom sê ek dankie
vir jou met ʼn drukkie
want ons skryf saam
in ons eie naam

vir ons is dit ʼn groot eer
met ʼn goue veer

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: