50 voor 40 - Anine Fischer

50_voor_40__cover
R 139,00 each

+

Specifications

Adults
A5
139
9/10/2020
978-1-928515-18-0
Poetry

50 voor 40 is ‘n samestelling van 50 van my gedigte (Afrikaans en Engels). Die temas van die gedigte wissel van geloof- en morele kwessies, tot lewenservaringe (hetsy my eie of die van iemand anders). Elkeen van hierdie gedigte is geïnspireer deur of gebaseer op ware gebeure of persone.

Anine het grootgeword as ‘n plaasmeisie in Noord-Wes. Haar ouers is mielieboere in die distrik vir solank as wat sy oud is! Hulle familiewortels na alle kante toe lê in die hartland van Suid-Wes en dikwels was ons lywe hier, maar ons harte daar of andersom!

Sy het reeds op laerskool ‘n groot liefde ontwikkel vir skryf. Haar skrywersgees is as te ware gebore vanuit hierdie Gods-afhanklike leefstyl op die platteland, die vertes, die vlaktes en die stiltes...

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: