Sterrenag - Rosalee Meyer

cover_sterrenag__-_rosalee_meyer
5 5 2 Product
R 110,00 each

+

Specifications

Adults
B6
121
17/2/2020
978-1-928512-40-0
Romance

Die son loer rooiwang-skugter oor die horison, terwyl die grys bosduiwe uitgelate sit-’n-bietjie-soontoe, sit-’n-bietjie-soontoe koer. Santa glimlag, terwyl sy die dieprooi rose versigtig afknip. Die doudruppels glinster soos diamante in die eerste sonstrale. Dit kom nie naby aan haar dogter se blink oë nie, dink sy dankbaar. Met vaardige hande rangskik sy die rose in ’n kristalvaas, terwyl haar gedagtes terugdwaal na die vorige paar maande.

Wat het die vorige paar maande in Abby se lewe gebeur?

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: