Moord Kwadraat - Pieter Schuurman

moord_kwadraat_-_copy
5 5 1 Product
Retail price: R 110,00 Our price: R 90,00 each

+

Specifications

Adults
B6
102
20/11/2019
978-1-928512-91-2
Action and Adventure

Dit is ’n somber prentjie wat hom afspeel in die woonhuis van Dirk van Staden aan die buitewyke van Kimberley.


Die liggaam van ’n vrou lê op haar maag. Bloed sypel uit die skietwond in haar nek, net onder haar skedel. ’n Verdere twee wonde is sigbaar teen haar lae rug en op die linkerskouer sypel die waterige bloed uit nog ’n wond Die skoot in haar nek dui op ’n teregstellings-metode.
Inspekteur Frans Toerien maak geen hond haaraf met die saak nie, aangesien die ooggetuies baie vaag is en die hoof-verdagte is soek.


Hoof-inspekteur Karel Engelbrecht besluit die aangewese persoon vir hierdie saak sal dan waarskynlik hul bekende kollega, Baasspeurder Okapi, wees.


Gaan Okapi sy reputasie gestand doen en die moordenaar die keer ook vastrek?

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: