Jou Hart is Myne - Hennie Malan

cover_jou_hart_is_myne_
5 5 1 Product
R 110,00 each

+

Specifications

Adults
B6
89
2/12/2019
928-1-928512-93-6
Action and Adventure

’n Reeksmoordenaar raak besig met mans waar hulle harte uit hulle borskas verwyder word. Eerste wat Frik se skerp speurders oog vang is die rooskleurige papier op André se bloedbevlekte bors wat in ‘n hartvorm gesny is.

Op die rooskleurige papier staan in sierskrif geskryf: ll memento de nostro fu il più bello della mia vita. Ll mio amore per te non ha limiti. Ll tuo cure è sempre con me.

Die enigste ander leidraad: ’n Jong seun wat die wit Fiat Uno voor die huis van een van die vermoorde mans die nag van sy moord opgemerk het. En ’n persoon in ’n swart jas met ’n tassie wat by die vermoorde se hek ingegaan het.

Die moorde laat Frik behoorlik kopkrap en in die lug gryp na antwoorde. Tot waar sy neef in gevaar is. Gaan hy betyds wees om Theuns se lewe te red uit die hartelose moordenaar se kloue?

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: