Isekai - Ina Cantoni

cover_isekai
5 5 1 Product
R 90,00 each

+

Specifications

Adults
B6
Romance

Michael Naude is die meester van manipulasie en wanneer hy nie sy dwalende oog kan beheer nie, is sy vrou Belinda, die skuldige en dit maak van hom ’n engel. Selfs ’n trouring mag hom nie daarvan weerhou om ander vrouens te laat goed voel nie.

Eers wanneer Michael na ’n gru-ongeluk moes veg om sy lewe, besef hy dat hy nie in beheer is van sy eie lewe nie. Dit is ’n lang en moeilike pad na herstel, waar Michael die wonderwerk van sy eie Isekai besef. Die wonder van nuwe lewe, ’n tweede kans.

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: