Bloedrooi Papawers - Franciska Mouton

bloedrooi_papawers
5 5 1 Product
R 120,00 each

+

Specifications

Adults
B6
114
17/4/2020
978-1-928513-38-4
Action and Adventure

Alles het een wolklose dag in Oktober begin ...
Daardie dag het Lelami de Jager kennis gemaak met Trace Riley. Die aantreklike professor by die Departement van Geologie, aan die Universiteit van Ford Hare in die Oos Kaap.

Oktobermaand was nog altyd besing en bedig as die mooiste, mooiste maand. Maar dáárdie mooi lentedag van 2017, was vir haar baie spesiaal.

Hoekom... sou sy eers heelwat later uitvind.
Die hoofrede vir haar besluit om haar meestersgraad in geologie aan die Universiteit van Ford Hare te gaan doen, was hoofsaaklik om naby haar ouers te wees. Dit was net ‘n logiese besluit volgens haar. Oos Londen haar tuisdorp, en die universiteit van Ford Hare, was minder as drie ure se ry van mekaar.

Min het sy geweet watter kinkels die lewe vir haar sou gooi

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: