'n Prettige interaktiewe metode om jong kinders op te lei.
Die voltooiing van die tekeninge help met:
• Visuele persepsie
• Fyn motorise vaardighede
• Gereedmaking vir lees
• Skryfontwikkeling
• Voltooiing van ’n spieëlbeeld
~~~~~~
A fun interactive method to assist in the teaching of young children.
Completing the drawings helps with:
• Visual perception
• Fine motor skills
• Preparing for reading
• Writing development
• Completing a mirror image