Leerlinggids: Graad 1 Leerlinge - Boek 1 Pasop die gogga! EN Boek 2 Hiert jou gogga! - S Kotze

two_books
5 5 1 Product
R 420,00 each

+

Specifications

Under 10
A4
47 & 73
22/2/2021
978-1-928-51573-9 & 978-1-928-51574-6
Educational

Die boeke verkoop as 'n bundel van twee.

Beste graad EEN'etjie!
Baie welkom by jou eerste boek-reeks waarmee jy jou skoolloopbaan gaan begin!
Hierdie boek is die belangrikste skoolboek waarop jy jou hele lewe moet bou! Dit het AL die legkaart stukke waarmee jy gaan leer lees en skryf. Sonder dit gaan geen prentjie verder ooit sin maak nie. Daarom moet jy elke les as BAIE belangrik sien en nooit enige iets mis nie.
Die SLIMSPEL in jou boek gaan jou brein help om te onthou wat jy gelees het en dit gaan jou uiteindelik help om te kan leer.
Die KAARTJIES op die los kartonne berei jou voor om te kan lees. Knip dit dus uit sowel as enige van die hulpmiddels wat saam met jou boek het.

Die enigste manier waarop ons kinders ‘n taal kan aanleer is d.m.v. KONSTRUKTIEWE STIMULASIE en inoefening. Hoe meer dit konstruktief gebeur, hoe meer neurale konneksies vind in die brein plaas en hoe meer word die netwerk gevorm en vasgelê, wat die kind die vaardigheid gee om te kan lees.

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: