Christiaan van Barkenhuizen

Vraag

Antwoord

Onthou jy die eerste storie wat jy ooit geskryf het?

My eerste storie geskryf toe ek my diensplig gedoen het in die weermag. Eerste gedig was in Graskop, was gedig bestaan uit vier reels en het verlore geraak foe ons verhuis het na Potchefstroom.

Wat is jou skryfproses? 

As woorde in my gedagtes opkom, Iê ek dit dadelik neer op papier, skaaf aan die gedig tot dit reg klink en betekenis het

Waar kry jy jou inspirasie vir ‘n storie? .

Inspirasie kom van allerdaagse gebeure wat ek ervaar en beleef

Wat lees jy vir plesier en wie is jou gunsteling skrywer?

Enige boek, ek nie voorkeure nie. Boeke wat my help om my eile skryt- proses te verbeter, boeke oor fotografie. Lees koerante maar met knippie sout, mens kom dadelik agter of waar is of nie, meeste nuus is polities. Oor die algemeen lees ek om my algemene kennis te verskerp.

As jy direk met jou lesers kon gesels, wat sal jy aan hulle wil sê?           

Dat elke gedig wat ek skryf gaan cor allerdaagse gebeure, jou gevoel, gevoelens en/of gemoedstoestand waarin jy jouself op daai oomblik in beleef. Wil hé 'n gedig moet praat met 'n leser, en geniet om dit te lees.