Rympies vir Klein Duimpies - Elna van Zyl

omslag_finaal_rympies_vir_klein_duimpies
5 5 1 Product
R 75,00 each

+

Specifications

Under 10
A5
58
1/4/2020
978-1-928513-13-1

Kinders groei speel-speel op en ons as ouers moet rym en vers gebruik om die kind te stimuleer tot ryke woordeskat en kreatiwiteit. Elna van Zyl bring in hierdie boekie Rympies vir Klein Duimpies kleuterpret soos min.

TRAPSUUTJIE


Jy mik hier en mik daar,
kleur hier en kleur daar.
Skiet jou lange tong
soos ’n pieng-pong,
terwyl jou oë draai van Oos na Wes;
skiet jou tong nou na regs!

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: