Rimpel die Renoster se avonture neem die kleinspan op ‘n avontuur, van die see tot by ‘n tandarts-besoek in hierdie puik gesamentlike bundel van 7 boeke.
Rimpel by die see
Rimpel kuier op die plaas
Rimpel gaan wildtuin toe
Rimpel doen atletiek
Rimpel die speurder
Rimpel se eerste vlug
Rimpel gaan tandarts toe