B6 50 bladsye
Die idee vir hierdie bundeltjie het posgevat nadat ek verskeie male klein kindertjies gehoor het wanneer hulle rympies opsê, maar nooit met ‘n Christelike inslag nie.
Hierdie bundeltjie word opgedra aan elke kleuter wie daagliks ons lewens ophelder.