Vir die jonger kinders . Die avonture van Warrie die walvis. Propvol kleurprentjies van Warrie en sy maaitjies.
Warrie staan een oggend op en besluit om die land te verken, maar dit is te gevaarlik. Walvisse het water nodig. Hy gesels met sy vriend Valie die vis en hulle besluit om Tina Orkaan te gaan soek. Daar wag soveel ervaringe op Warrie.
Sal Warrie sy soektog oorleef? Watter les gaan Warrie leer?