Ronin - Sonja Brown

cover - ronin
5 5 1 Product
R 131,00 each

+

Specifications

Teenagers
A5
107
08/10/2018
978-1-928413-66-0

“Die klein bokker het sy goed gevat en verdwyn, Baas! Poef! Net so!” Die man wat praat, klap sy vingers in die lug met ‘n bewende hand.“Wat bedoel jy hy het net verdwyn? Ek het vir jou en Vingers gesê om hom op te pas! Julle het tot vyf uur om hom op te spoor, of koppe gaan waai! Julle s’n! Ek gaan nie toelaat dat twee idiote sestien jare se beplanning in die wiele ry nie! Sestien…lang…jare,” kryt hy uit. “Verstaan jy my?” skreeu Baas dat die spoeg spat. Sal Ronin ooit weer sy familie vind?

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: