Neelsie en die Geel Monster - Storie en Inkleur boek - Malherbe Boekehuis skrywers

mg neelsie voorblad
4.66667 5 3 Product
R 85,00 each

+

Specifications

Under 10
A5
60
25/10/2017
978-1-928415-23-7
Romance

Neelsie en die Geel Monster is ’n kettingstorie wat op Malherbe Die Boekehuis geskryf is. Ronél le Roux het die inleidingsparagraaf geskryf, waarna Franciska Mouton, Retha Kelly, Caren Kearley, Jemona Bonthuys Nel, Annatjie Sandrock en Ria Richards hulle stukkies aangelas. So het die verhaal ontwikkel tot ’n lekker kinder avontuur met oulike sketse wat self ingekleur kan word.

Waaroor gaan die storie?
Kabouterland is in rep en roer vir die jaarlikse besoek van die koningin van Feetjieland. Die jaar word die fees by die rivier gehou en Neelsie al een wat nie help met die voorbereidings nie, want hy hou nie van water nie. Hy glip stilletjies weg.
Terwyl hy deur die woud loop op soek na sy gunsteling botterblommetjies, hoor hy ’n geraas.
En o, gomvinger. Wat sal hy sien?

’n Groot geel ding wat al die bome opvreet.

INLEIDING DEUR: Ronél le roux
Franciska Mouton
Retha Kelly
Caren Kearley
Jemona Bonthuys Nel
Annatjie Sandrock
Ria Richards

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: