Modderpoort se Geheime - Steven Ahumada

cover_new_modderpoort
4.55556 5 9 Product
R 169,00 each

+

Specifications

Teenagers
A5
158
1/9/2019
978-0-9947012-6-8

Tienerspeurfiksie

Die dag het uiteindelik aangebreek! Ant Mossie, soos almal haar op Modderpoort ken, gaan haar winkeltjie Kom Loer Bietjie In oopmaak. Daar is ‘n groot behoefte aan ‘n winkeltjie wat van groceries tot lekkernye verkoop. En al kom daar net so een maal ‘n jaar ‘n kar verby, soos die inwoners spot, sal sy ‘n plekkie hê om haar varsgebak aan almal in die dorpie te kan verkoop. Modderpoort is omtrent tussen êrens en nêrens geleë. ‘n Kein spikkeltjie op die kaart, êrens tussen Clocolan en Ladybrand in die Vrystaat..........

 

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: