Mientjie - Trientjie Malan

cover_mg_mientjie
5 5 1 Product
R 137,00 each

+

Specifications

Under 10
A5
69
01/10/2019
978-1-928512-63-9

Iewers in ’n bos, bly ’n houtkapper en sy pragtig vrou. Die pragtige vrou het net een gewens gehad en dit was dat sy ’n kindjie van haar eie kon hê. Dit moes ’n pragtige dogtertjie wees. Haar haartjies moes so wit soos die wolke wees en haar ogies so blou soos die hemel.

’n Paar jaar later word haar wens waar en kry sy sommer ’n tweeling, ’n dogtertjie en ’n seuntjie. Mientjie en Eddie. 

Die tyd stap aan en Mientjie en Eddie word by die dag groter.

Op ’n dag sê die houtkapper dit is tyd dat hulle die hout vir die kaggelvuur gaan bymekaarmaak en as hy praat, luister almal want hy is baie kwaai.

Nooit het Mientjie gedink dat haar en Eddie se lewe van daardie dag af so baie gaan verander nie.
Wie is die nare swart wolf wat Mientjie in haar kamer gesien het, of het sy maar net gedroom?

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: