Kuier saam met Hansie en Wollie: Boek 1 - Susan Venter Strydom

kuier_saam_met_hansie_en_wollie_-_site
5 5 1 Product
R 149,00R 96,85 each

+

Specifications

Under 10
A5
68
28/9/2022
978-1-991232-08-3
Children Fiction

Kuier saam met Hansie en Wollie is volop pret en ’n tikkie hartseer wanneer Wollie wegloop. Susan leer in elke storie die kleinspan van verantwoordelikheid.

Wanneer Hansie en Wollie op die plaas kuier, is daar soveel pret en avontuur en ’n les om te leer.

Die kleurvolle illustrasies maak die boekie ’n leesfees vir die kleinspan.

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: